Min Alkohol en Baie Plesier - BEELD Nuusblad Sat 5 Mei 2018 - DrinkLautus.com
Wyn met min kaloriee was eers net ‘n gier, maar met soveel opsies is dit nou pure plesier! Lees gerus meer oor die soort wyn.

Wie kan Suid-Afrika se heel eerste wyn met ‘n lae alkohol inhoud onthou?  Dit was die ikoniese TJ Light – natuurlik verwys die TJ nie na die eertydse nommerplaat vir Johannesburg nie, maar wel na Twee Jonge Gezellen van Tulbach.

Navorsing toon dat al hoe meer verbruikers hul aankoop besluite skoei op hu leefstyl.  Dit sluit byvoorbeeld meer oefening, gesonder kos en wyn met min alkohol in.

 

Lees gerus die res van die artikel soos gebubliseer, deur hier te klik.

 

 

Min Alkohol en Baie Plesier - BEELD Nuusblad Sat 5 Mei 2018


01 comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Website Field Is Optional.

COMMENTCOMMENT
Your NameYour Name
EmailEmail
WEBSITEWEBSITE

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.